Afrikaner T-hemp

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
R 0.00
Sold Out
Unit Price
Translation missing: en.general.accessibility.unit_price_separator 

T-hemp groottes: Mans

T-hemp groottes: Dames

Baai & Braai Broek

 

Plakkie groottes: Mans & Dames (Nik Naks & SABC)

Plakkie groottes: Mans & Dames (Trekker)

Skoen groottes: Mans

Skoen groottes: Dames


 

Sizes: XL

Wat is 'n Afrikaner? 'n Afrikaner is nie net 'n beesras wat uit die vlakhoring-seboe langs die weskus van Afrika saam met Khoikhoistamme suidwaarts getrek het nie. Maar die Afrikaner is ook 'n ryke kultuurgroep, met mooi ideale en 'n saamgevledge europese identiteit. Dit is 'n woord wat vanuit die kontinent Afrika ontstaan het toe Hendrik Biebouw in 1707 die eerste keer die woorde geuiter het: "Ik ben een Afrikander". Jy is 'n Afrikaner, in murg in been, met 'n diep gewortelde strewe na vryheid en hardkoppigheid wat maak dat almal jou gasvryheid soveel meer waardeer. Lig jou beker boeretroos, stof jou vellies af en wees trots om 'n Afrikaner te wees.