Oom Olifant T-hemp (Kinders)

Regular Price
R 299.00
Sale Price
R 299.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: 3-4 yrs

Oom Olifant

Die bekende Afrikaanse Kinderrympie het die prettige hemp inspireer. Wie onthou nog die woorde?

Oom Olifant

Jou reuse dier. 

Die mense lag,

vir hul plesier.

Want waar het jy

al ooit gehoor

van 'n stertjie van agter

en 'n stertjie van voor?