Chubby Unicorn T-hemp

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Die woord Renoster kom van die Griekse woord "Rhino" (neus) en "ceros" (horing). Renosters is ‘n herbivore en soogdiere wat deur kenmerkende horings op hul neus geïdentifiseer kan word. Renosterhorings is saamgestel uit keratien, dieselfde element in menslike hare en vingernaels, gekombineer met kalsium en melamien. 

Omdat die renosterhorings in tradisionele medisyne gebruik word vir veronderstelde genesingseienskappe, is renosters byna tot uitwissing gejag. Hulle horings word soms verkoop as trofeë, maar word meestal fyn gemaal vir tradisionele Chinese medisyne. Doen jou deel om die spesie te red deur betrokke te raak by 'n liefdadigheidsorganisasie soos "Save the Rhino”.