Suikerbos ek wil jou hê T-hemp - Groen

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Protea repens, algemeen bekend in Afrikaans as die suikerbossie, is 'n regop struik wat in die suidelike streke van Suid-Afrika groei. Die spesienaam 'repens', wat ‘kruip' beteken, is misleidend, aangesien Protea repens 'n regop struik met baie takke is. Hierdie protea word meestal gevind op 'n hoogtes van 1500 meter bo seespieël. Die blom het die liedje "Suikerbos ek wil jou hê" geïnspireer, wat op Leeukop naby Kaapstad gekomponeer is!