Take The Bull By The Horns T-hemde

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Vat die bul by die horings.

Die lewe is taai. Soms kan ons ‘n systap gee, ons kan selfs hardloop vir ‘n ruk maar elke nou en dan moet ons die bul by die horings pak. Die grootste avonture is dikwels van die wat teëspoed reg in die oë kon kyk, rug reguit maak en die impak weerstaan. En dan kort voor lank weer die krag kon vind om weer op te staan. Dit is die lewe, maak dit ‘n avontuur.