1906 Huldeblyk Hoed

Regular Price
R 250.00
Sale Price
R 250.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 
Die eerste Springbok klere is in 1906 ontwerp vir 'n toer na die Noordelike Halfrond toe kaptein, Paul Roos, besluit het dat die span hulle eie embleem en bynaam moet kies om te verhoed dat die Britse pers dit vír hulle kies. Dit is ook die embleem wat op dié t-hemp verskyn. Daarna het die embleem sewe maal verander. Die Protea blom is ook in 1996 vir die eerste maal op die embleem aangebring.