Republk Plakkies - SABC

Regular Price
R 50.00
Sale Price
R 50.00
Regular Price
R 150.00
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: 6

As jy sopas ´n Kaapse bergpiek uitgeklim het en weer jou voete wil voel na ´n lang staptog in die stof en bos, kan jy die kampvuur aansteek en jou stapskoene uittrek, ´n stywe beker moerkoffie gooi en jou tone in ´n paar Republk Plakkies inwurm vir ´n gemak wat jou die dag moeite werd sal maak. Ontspan ´n bietjie trek jou kortbroek aan en soos jy afkyk na jou voete - voel sommer weer tuis in jou eie land.