Baai & Braai Broek - Braai

Regular Price
R 399.00
Sale Price
R 399.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Pak die somer met selfvertroue aan in Republk se “Baai en Braai” broeke. Ons swembroekontwerpe is geïnspireer deur Suid-Afrikaanse patrone wat jou sal laat “baai” of “braai” in styl. 

  • Ons “Baai en Braai” broeke word vinnig droog
  • Die broeke het ’n rek middel met katoen toutjie om dit nommer-pas te maak.
  • Ons broeke bevat nie ’n ‘mesh’ voering nie.