Karoo Leer Kredietkaarthouer

Regular Price
R 195.00
Sale Price
R 195.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 
'n Leer Kredietkaarthouer wat met moeite en sweet gesny en gestik is in die Noord Kaap. Met tyd netjies afgewerk is, gesmeer is met 'n dun olie laag en afgewerk is vir 'n klassieke en tydlose styl. Dik leer wat raakgevat kan word en werklik 'n leeftyd kan hou.