Krugerwildtuin T-hemp

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Die Nasionale Krugerwildtuin is een van die mees gesogte wildkyk bestemmings in die wêreld met ongeveer 145 soogdierspesies. Dit is moontlik om meer as 500 verskillende dierspesies te besigtig, waarvan sommiges nie elders in Suid-Afrika gevind kan word nie. Kruger het ongeveer 1 500 leeus, 12 000 olifante, 2 500 buffels, 1 000 luiperde en 5 000 renosters (swart en wit). Suid-Afrika het 93% van die wêreld se renosters en die Krugerwildtuin is die huis vir helfte daarvan. Sowat 1.4 miljoen besoekers besoek die park elke jaar en die eerste toeriste motor het die park in 1927 binnegegaan