'n Kop Vol Muisneste T-hemp

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

'n Idioom wat beteken dat jy skoon deurmekaar is met verliefdheid. Die woord muisneste is afgelei van die Nederlandse woord "muizenissen" wat afgelei is van die Engelse woord "muse". Dit verwys weer na "swaarmoedige gedagtes". Alhoewel die liefde nie swaarmoedig is nie, is dit beslis ernstige gedagtes wat dit vir waarnemers kan laat lyk of 'n persoon lekker deurmekaar is!