Afrikaners is Plesierig T-hemp

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Karen Zoid het dié polka-draai lied in 2001 verwerk tot ’n moderne rock-liedjie wat die joligheid van Afrikaners versinnebeeld. Afrikaners was nog altyd plesierig, in die 20ste eeu het jong Afrikaners veral “piekniekspeletjies” uitgevoer op die maat van “Japie my skapie” en “Siembamba”.