Boervrou T-hemp

Regular Price
R 385.00
Sale Price
R 385.00
Regular Price
R 335.00
Sold Out
Unit Price
Translation missing: af.general.accessibility.unit_price_separator 

Grootte: S

Wat is 'n Boervrou? Dit is 'n Spreuke 31 vrou wie se hande vir niks verkeerd staan nie, wie nie bang is om kaalvoet die berg oor te gaan of selfs 'n hele volk met 'n koekroller oor die vlaktes van Afrika te loop jaag nie.  'n Boervrou is 'n Afrikaner. Getrou aan haar grond, lief vir haar mense maar gerat met 'n kanniedood-karakter wat selfs die Afrika-son nie kon afweer nie.